10-jarige in erf in kop geskiet

Waldo Verwey (10) van Casseldale, Springs, is Donderdagaand in die kop geskiet toe hulle hulle honde in die erf uitgeneem het. Waldo word as ondeund, met die mooiste hartjie en lief vir diere, beskryf. Hy wil werk om kaste vol sjokolade, waarvoor hy lief is, te kan hê. Christenette Barnard, Waldo se ma, sê hulle … Continue reading 10-jarige in erf in kop geskiet