10 SAPD- en EMPD-beamptes vir beweerde korrupsie en diefstal in hegtenis
GAUTENG. – Altesaam 10 lede van die polisie (SAPD) en die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) sal vandag (Dinsdag) hul eerste verskyning op aanklagte van korrupsie en diefstal in die Germiston-landdroshof maak. Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, sê in ‘n verklaring daar word beweer die beamptes het op 4 Junie tydens ’n multidissiplinêre wetstoepassingsoperasie wat deur die premier van Gauteng … Continue reading 10 SAPD- en EMPD-beamptes vir beweerde korrupsie en diefstal in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed