11 Maart 2019

Lees ook :

En so begin die derde week. Ek moet sê dis beslis makliker om op te staan. Die naweek was glad nie so moeilik nie. Dis baie makliker om die week te begin, omdat ek weet die oefensessies by Jolene werk. Dit gee ’n mens moed om net harder en harder te werk.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App