12 mense dood in busongeluk op N1
VRYSTAAT. – Twaalf mense is dood en 66 beseer nadat ’n bus Donderdagaand op die N1, sowat 24 kilometer noord van Trompsburg in die rigting van Edenburg, omgeslaan het. Die Vrystaatse departement van gesondheid sê die bus het kort ná 21:30 omgeslaan. Die voertuig het op die N1 tot stilstand gekom en die pad versper. … Continue reading 12 mense dood in busongeluk op N1
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed