16-jarige ná dokter se aanbeveling vir geestesevaluering na Valkenberg verwys
WES-KAAP. – ’n 16-jarige seun wat in verband met verskeie ernstige aanklagte in die Malmesbury-landdroshof verskyn het, is vir geestesevaluering na die Valkenberg- psigiatriese hospitaal verwys. Die staat het intussen die aantal aanklagte teen die tiener van 11 tot 15 verhoog. Eric Ntabazalila, NVG-woordvoerder, sê die tiener het Donderdag vir die tweede keer in die … Continue reading 16-jarige ná dokter se aanbeveling vir geestesevaluering na Valkenberg verwys
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed