16-jarige se saak weer uitgestel
WES-KAAP. – Die saak teen ’n 16-jarige seun is Maandag in die Malmesbury-landdroshof uitgestel vir sy opname by Valkenberg- psigiatriese hospitaal vir 30 dae se psigiatriese waarneming. Eric Ntabazalila, NVG-woordvoerder, sê die saak was Dinsdag op die hofrol vir sy opname by die hospitaal. Hy sal na verwagting weer op 5 Oktober 2026 in die … Continue reading 16-jarige se saak weer uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed