Sjoe…. Dag 22 vandag. Ons het met kardio begin vandag. Dit was rof. En dan hoor ons die res van die week gaan net kardio wees. Ons kyk maar hoe oorleef ek die week.