19-jarige in verband met Marikana-skietvoorval in hof

WES-KAAP. – Bheki Manxiwa (19) het Maandag op aanklagte van nege moorde, poging tot moord en twee gevalle van roof met verswarende omstandighede in die Athlone-landdroshof voorgekom. Die saak is vir ‘n volledige borgtogprofiel en verdere ondersoek tot 2 Februarie uitgestel. Omdat dit ’n skedule 6-saak is, moet die beskuldigde aan die hof bewys dat … Continue reading 19-jarige in verband met Marikana-skietvoorval in hof