225 onwettige myners in Orkney bogronds gedwing en gearresteer

Nuusflits, Uitgawe 1,709, Sunday 3 November 2024 NOORDWES. – Altsesaam 225 onwettige myners is Saterdag in Orkney weens honger en dors bogronds gedwing, waarna hulle gearresteer is. Die myners se toegangsroetes is deur owerhede blokkeer. Brig. Athlenda Mathe sĂȘ daar word geglo die myners wat nou gearresteer is, is deel van honderde, indien nie duisende … Continue reading 225 onwettige myners in Orkney bogronds gedwing en gearresteer