24 voertuie in Soweto en Durban aan die brand gesteek
Altesaam 24 voertuie is in Soweto en Durban aan die brand gesteek te midde van gewelddadige betogings oor die hantering van asielaansoeke en ’n uitspraak van die Konstitusionele Hof. Lt.genl. Puleng Dimpane, die polisie se waarnemende nasionale kommissaris, het Donderdagaand (8 Oktober) bevestig dat 10 voertuie in Soweto en 14 in Durban aan die brand … Continue reading 24 voertuie in Soweto en Durban aan die brand gesteek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed