25 Februarie 2019

Lees ook :

En so begin die eerste dag van die agt weke challenge. Daar word nie tyd gemors nie en ek val in met ‘n rowwe full body workout …. die ball hamstring curl laat jou hammies goed kramp. Ek wonder al klaar wat ek môre gaan doen?