25 jaar tronkstraf nadat barmhartige Samaritaan in kop geskiet is

OOS-KAAP. – Riaan Ridley Umslana (21) is deur die hooggeregshof tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op Anna Gouws (69) van Jeffreysbaai wat hy in die kop geskiet het. Die nasionale vervolgingsgesag het die vonnis verwelkom. Luidens ‘n verklaring deur Luxolo Tyali, NVG-woordvoerder, is Umslana ook tot 15 jaar tronkstraf vir roof met … Continue reading 25 jaar tronkstraf nadat barmhartige Samaritaan in kop geskiet is