GOA, INDIË. – 25 mense is gister oorlede in ‘n brand by ‘n nagklub in Goa, Indië. Ses mense is in ‘n hospitaal met beserings opgeneem.
Lees ook: 11 dood in massaskietery
Die polisie het gesê die brand is moontlik veroorsaak deur ‘n gassilinder wat ontplof het.
Meeste van die oorledenes is die werkers by die klub en ‘n paar toeriste.
Reddingswerkers is steeds op die toneel en die polisie ondersoek die voorval.
Bronne: BBC, The Times of India, The Indian Express
Lees ook: 11 dood in massaskietery





