27 Februarie 2019

Lees ook :

Ek het lekker opgestaan vanoggend en is nie te seer nie. Vandag sal ek ekstra hard moet oefen, want vir die volgende twee dae sal ek nie kan oefen nie, want ons ry Upington toe vir my kind se atletiek. Vandag was weer ‘n ‘combo’, so ietsie van alles. Ek hou daarvan, want dan voel jy jou hele liggaam se spiere werk. My hammies is nou nog seer van Maandag, maar dit beteken ek het dit reg gedoen. Ek sal probeer stap vir die volgende twee dae, dat ek net ten minste iets aktief doen. Praat weer met julle op Maandag.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App