3 boere skuldig aan moord nadat liggaam agter op bakkie gekry is

NOORDWES. – Jaco Wessels Kemp (36), Louis Coetzee (29) en Gert Frederik van der Westhuizen, is in die hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op Dumisani Phakathi. Die oorledene se liggaam is agter op ‘n bakkie in swartsakke aangetref. Lumka Mahanjana, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sĂȘ die drie het op 16 September … Continue reading 3 boere skuldig aan moord nadat liggaam agter op bakkie gekry is