Dag 7
Dit is my eerste naweek agter die rug. Dit was moeiliker as wat ek gedink het. Met al jou ou slegte gewoontes, was dit maar moeilik.
Wel ek is deur hom, en sien uit na week 2 wat voorle.
Is reg om hard te werk en n goeie week 2 te he.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.