Veroordeelde Bulgaarse dwelmhandelaaar in hegtenis geneem

KAAPSTAD – ’n 41-jarige veroordeelde dwelmhandelaar, Stanislav Stamenov, is Vrydagoggend by sy huis deur die SAPD se Nasionale Intervensie-eenheid (NIU) in Kaapstad in hegtenis geneem. Luidens ‘n persverklaring uitgereik deur die SA Polisiediens (SAPD), is die Bulgaarse burger, Stanislav Stamenov, in 2009 in Roemenië tot 16 jaar gevangenisstraf gevonnis. Hy het egter kort daarna uit … Continue reading Veroordeelde Bulgaarse dwelmhandelaaar in hegtenis geneem