5 in hof ná beweerde oortreding van Wet op Regulering van Buitelandse Militêre Hulp

GAUTENG. – Vyf verdagtes het in die Kempton Park-landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met die oortreding van die Wet op die Regulering van Buitelandse Militêre Hulp, en meer spesifiek die konflik tussen Rusland en Oekraïene. Die saak is vir ‘n formele borgtogaansoek tot 8 Desember uitgestel. Die vyf beskuldigdes – Nonkululeko Mantula (39), … Continue reading 5 in hof ná beweerde oortreding van Wet op Regulering van Buitelandse Militêre Hulp