5 in selle – 4 polisiebeamptes ingesluit – ná huisroof
MPUMALANGA. – Die polisie het bevestig dat vier van sy beamptes, drie mans en ‘n vrou, van verskeie eenhede in Limpopo, en ’n burgerlike in hegtenis geneem is. Die inhegtenisname hou met ’n huisroof in Lydenburg (Mashishing) verband. Brig. Donald Mdhluli, polisiewoordvoerder, sê ‘n groep gewapende verdagtes het glo Donderdagaand omstreeks 23:50 ‘n huis van … Continue reading 5 in selle – 4 polisiebeamptes ingesluit – ná huisroof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed