5 mynwerkers ná grondverskuiwing by Ekapa-myn vasgekeer

NOORD-KAAP. – ’n Reddingsoperasie is by die Ekapa-diamantmyn, naby Kimberley, aan die gang nadat vyf mynwerkers vroegoggend ná ‘n grondverskuiwing ondergronds vasgekeer is. Volgens berigte van SABC News, en East Coast Radio het die grondverskuiwing en gepaardgaande modderstorting ’n tonnel, sowat 890 meter onder die oppervlak, versper. Kommunikasie met die mynwerkers is na bewering verbreek. … Continue reading 5 mynwerkers ná grondverskuiwing by Ekapa-myn vasgekeer