5 verdagtes ‘betrokke by hulp’ vir Rusland/Oekraïne-konflik vasgetrek
GAUTENG. – Altesaam vyf verdagtes sal Maandag op aanklagte van beweerde oortreding van die wet op buitelandse militêre bystand, vir die Rusland/Oekraïne-konflik, in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Vier verdagtes is aanvanklik Vrydag op OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) in hegtenis geneem, maar nog ‘n verdagte is intussen in aanhouding. Luidens ‘n verklaring deur kol. Katlego … Continue reading 5 verdagtes ‘betrokke by hulp’ vir Rusland/Oekraïne-konflik vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed