6-jarige verskeie kere gesteek
KWAZULU-NATAL. – ’n 6-jarige meisie is Dinsdagoggend verskeie kere in ’n klaskamer by ’n plaaslike kerk in Umhlali met ‘n skerp voorwerp gesteek. Sy is in ’n kritieke toestand en is onder die sorg van paramedici na ’n spesialisfasiliteit vervoer. Samantha Meyrick van IPSS Medical Rescue sê die diens se gevorderde lewensondersteuningsparamedici het die meisie … Continue reading 6-jarige verskeie kere gesteek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed