WES-KAAP. – Die soektog na Rika Norris (60) van Somerset-Wes, wat op 23 Mei op ‘n plaas gaan stap en vermis geraak het, duur voort. Volgens die polisie het Norris die betrokke Saterdagoggend ongeveer 10:00 op Lourensford-plaas gaan stap. Sy is sedertdien nie weer gesien nie. Toe sy die volgende dag steeds nie opgedaag het … Continue reading 60-jarige vrou steeds gesoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed