6de vroueliggaam in Springs gevind
GAUTENG. – Die liggaam van ‘n sesde vrou is vanoggend (Dinsdag) langs die pad in Moshoeshoestraat, Kwa-Thema in Springs, aangetref. Die liggame van nog vyf vroue is onlangs in die Kempton Park- en omliggende gebied ontdek. Volgens ‘n plasing van Live Traffic NPC is die liggaam langs die pad gevind. Nuusflits het polisiekommentaar oor die … Continue reading 6de vroueliggaam in Springs gevind
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed