8 jeugdiges vandag in hof op aanklagte van ernstige aanranding

Nuusflits, Uitgawe 2,063, Thursday 23 October 2025 Waarskuwing! Taalgebruik in video-opname bevat kru taal. WES-KAAP. – Agt verdagtes, tussen 17 en 18 jaar oud, verskyn vandag in die Kaapstad-landdroshof op aanklagte van aanranding met die doel om ernstige liggaamlike skade aan te rig. Die hofverskynings spruit uit ‘n voorval by HoĆ«rskool Milnerton waar ‘n seun … Continue reading 8 jeugdiges vandag in hof op aanklagte van ernstige aanranding