9 polisiebeamptes op borgtog ná moordaanklagte
VRYSTAAT. – Nege polisiebeamptes wat Saterdag in hegtenis geneem is, is deur die Bultfontein-landdroshof op borgtog van R3 000 elk vrygelaat. Hulle word aangekla van vier moorde wat verband hou met ’n voorval in Phahameng gedurende September 2024. Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, sê die beamptes van openbare orde-polisiëring is destyds ontbied na ’n huishoudelike voorval waar … Continue reading 9 polisiebeamptes op borgtog ná moordaanklagte
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed