95 Libiese burgers van Witrivier ‘militêre kamp’ gedeporteer
MPUMALANGA. – Die 95 Libiërs wat in hegtenis geneem is toe ‘n beweerde militêre kamp deur die polisie in Witrivier ontdek is, word na hulle tuisland gedeporteer. Siya Qoza, woordvoerder vir die departement van binnelandse sake, sê in ‘n verklaring die departement het die hof se besluit om die Libiërs te deporteer, verwelkom. Dr. Leon … Continue reading 95 Libiese burgers van Witrivier ‘militêre kamp’ gedeporteer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed