Aanspreeklikheid moet geld in Phala Phala-ondersoek – Hill-Lewis

Die DA burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die regsproses moet sy volle verloop neem namate die Phala Phala-skandaal nou in die rigting begin beweeg van ’n moontlike afsettingsproses van die President van Suid-Afrika. Dit verwys na ’n grondwetlike prosedure waardeur ’n staatshoof amptelik tot verantwoording geroep en moontlik uit sy/haar pos verwyder kan word. … Continue reading Aanspreeklikheid moet geld in Phala Phala-ondersoek – Hill-Lewis