R400 000-beloning aangebied ná 8 vroue se liggame in Gauteng gevind is

GAUTENG. – ’n Beloning van R400 000 is aangebied vir inligting wat kan lei tot ’n deurbraak in die ondersoek na die dood van agt vroue wie se liggame in Ekurhuleni gevind is. Volgens die polisie het ’n hoëvlak-afvaardiging gisteraand by die polisie se provinsiale hoofkantoor in Parktown vergader om die ondersoeke te bespreek. Firoz … Continue reading R400 000-beloning aangebied ná 8 vroue se liggame in Gauteng gevind is