Airlink se verbyvlug oor DHL-stadion laat vrae oor hoogte ontstaan

Indien jy dit gemis het, kyk na die video-opname in die berig. WES-KAAP. – Die Springbokke se oorwinning oor die All Blacks was nie Saterdagaand die enigste gebeurtenis wat wêreldwyd aandag getrek het nie. Airlink se verbyvlug van twee vliegtuie wat voor die wedstryd oor die DHL-stadion gevlieg het, het vrae laat ontstaan oor hoe … Continue reading Airlink se verbyvlug oor DHL-stadion laat vrae oor hoogte ontstaan