Die bestuur van die polisie in die Noord-Kaap vra dat persone 060 984 3847 skakel indien hulle enige probleme ervaar om deur te kom op die 10111 noodnommer.
Kapt. Sergio Kock, woordvoerder van die polisie sê: “Ons is bewus van die probleem met die telefoonstelsel. Dit word dringend herstel.”
Kortskakels
Besoek find-it.co.za/belsaps of find-it.co.za/10111 vanaf jou slimfoon om dadelik die polisie in Kimberley te skakel.