Amor Vittone deel vakansiefoto’s en nuwe romanse

Amor Vittone, die sangeres en voormalige vrou van die ontslape rubyspeler, Joost van der Westhuizen, het pas familiefoto’s van ’n vakansie gedeel en ’n nuwe verhouding aangekondig. Vittone het op sosiale media geskryf sy voel “so geseënd … nuwe begin … ❤️❤️❤️.” Die foto’s toon ’n intieme en gesellige vakansie-omgewing saam met familie en geliefdes. … Continue reading Amor Vittone deel vakansiefoto’s en nuwe romanse