ANC-konferensie by Horseshoe-motel

Lees ook :

Die ANC in die Noord-Kaap het Maandag ’n eendag byeenkoms van die provinsiale uitvoerende komitee by die Horseshoe-motel se konferensie-fasiliteite gehad.  

Luidens ’n persverklaring is die doel hiervan tweevoudig: dit sal die huidige stand van die regering beoordeel – werk wat deur die ANC-regering oor 25 jaar gedoen is om die lewensgehalte van mense van die Noord-Kaap te verbeter,

en tweedens sal dit aksies vir die implementering van die 2019-verkiesingsmanifes voorstel. 

Die slagspreuk van die ANC is: “Die mag is in u hande, groei Suid-Afrika”.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief