Anneke Rossouw wat met maligna melanoma gediagnoseer is, moet Maandag 25 Februarie gaan vir haar sesde behandeling.
Anneke het dringend nog fondse nodig voor Woensdag. Haar man, Rupert Rossouw, het die volgende inskrywing op Facebook gemaak:
“Hi vriende
Ons staan tot vandag toe op R44 185. Ons kort nog die verskil tot R96 000 voor Woensdag 20 Februarie 2019. Sy moet Maandag die 25ste gaan vir 6de behandeling maar lyk my nie of ons dit sal haal nie. Dankie aan die wat reeds gehelp het met donasies.soos u weet het ons n trust geskep wat deur 4 mense beheer word.alle donasies gaan direk daarin.hulle doen ook van die einde van maand die boeke om sodoende te verseker u geld word reg bestuur.maar my belange le by Anneke Rossouw se gesondheid en op die stadium lyk dit nie of ons die deadline gaan maak nie.ek vertrou steeds dat God sal voorsien maar ek is ook net n mens en man en vader wat weet wat kan gebeur as sy nie behandelings kan kry nie.as daar iemand daar buite is wat moontlik kan help om ons drome nog n werklikheid te maak kontak ons asb.ons het u hulp dringend nodig.” {sic}
Daar is ’n trustfonds vir Anneke gestig. Hier is die besonderhede: