Atleet sterf ná ongeluk tydens Soweto-marathon
GAUTENG. – Dezi du Plessis (37) is Vrydag 12 Desember oorlede nadat sy sedert ’n ongeluk tydens die Soweto-marathon op 29 November in ’n kritieke toestand in die hospitaal was. ‘n Taxi het haar glo op die marathonroete gestamp. Volgens ‘n BackaBuddy profiel vir Du Plessis het sy tydens die ongeluk ernstige beserings opgedoen. Sy … Continue reading Atleet sterf ná ongeluk tydens Soweto-marathon
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed