Australië verban sosiale media vir kinders onder 16 – wat is jou mening?

INTERNASIONAAL. – Die Australiese parlement in Canberra het op 28 November 2024 die wetgewende hervorming Online Safety Amendment (Social Media Minimum Age) Bill 2024 aangeneem. Vanaf 10 Desember sal kinders onder 16 jaar nie meer toegang hê tot of rekeninge mag hê op sekere sosialemediaplatforms nie. Die wet raak platforms soos Facebook, Instagram, TikTok, Snapchat … Continue reading Australië verban sosiale media vir kinders onder 16 – wat is jou mening?