Bababokse onwettig – departement waarsku oor beweerde nalatigheid met baba

GAUTENG. – Die departement van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng het diegene wat betrokke is by die praktyk van bababokse, gewaarsku dat hulle aanspreeklik gehou sal word indien enigiets met baba Nandi sou gebeur. Daar is tans ‘n hofsaak tussen die departement en Babysavers SA aan die gang. Volgens Baby Savers SA is die baba op … Continue reading Bababokse onwettig – departement waarsku oor beweerde nalatigheid met baba