Baby Savers SA stry teen voorstelle om bababokse te verbied – besware gevra
GAUTENG. – Baby Savers South Africa (BSSA) het die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling (GDSD) gekritiseer oor beoogde wette wat die gebruik van bababokse, oftewel Baby Savers, as onwettig sal verklaar. Die organisasie doen ’n beroep op die publiek om voor 25 Oktober via die e-posadresse [email protected], [email protected], [email protected] besware teen die wysiging in te … Continue reading Baby Savers SA stry teen voorstelle om bababokse te verbied – besware gevra
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed