Bankamptenaar wat bejaarde boer besteel, skuldig

OOS-KAAP. – Wyle Andries David Renken (87) ‘n bejaarde boer van Kirkwood, is deur Leonie Stella Stiemie (53) oortuig om geld in ‘n FNB Deeds Box te bêre. Stiemie is na sewe jaar aan diefstal van R400 000 uit die Deeds Box en R400 000 uit sy bankrekening skuldig bevind. Luxolo Tyali, woordvoerder vir die … Continue reading Bankamptenaar wat bejaarde boer besteel, skuldig