BBP-beskermers verskyn in hof op aanklag van Michael Swanton se moord
GAUTENG. – Twee lyfwagte van die burgemeester van die Madibeng- plaaslike munisipaliteit het Maandag vlugtig op aanklagte van moord en regsverydeling in die Pretoria-landdroshof verskyn. Michael Swanton, ‘n lugmagsersant, is tydens die beweerde voorval doodgeskiet. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring Thabang Eugene Sohole (41) en Michael Makampe (42) staan tereg in verband met … Continue reading BBP-beskermers verskyn in hof op aanklag van Michael Swanton se moord
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed