Bejaarde pa vir poging tot moord in aanhouding
VRYSTAAT. – ‘n 85-jarige man is gearresteer kort na ‘n insident waartydens ‘n 56-jarige man ‘n skietwond in die nek opgedoen het. Die slagoffer, wat intussen oorlede is, is op Facebook as Erich Bruhns bekend. Sers. Mahlomola Kareli sê die Bainsvlei-polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord na die skietvoorval Saterdagoggend (19 April) by … Continue reading Bejaarde pa vir poging tot moord in aanhouding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed