Huis te koop in Belgravia – maak nou ‘n afspraak!

Vier slaapkamers, twee badkamers, houtvloere, swembad, braaikamer, buitekamer + badkamer, motorhuis, parkeerarea in sekuriteits-laan, besproeiingstelsel, watertenk. Jy moet self kom kyk! Vir slegs R2.5 miljoen is hierdie huis in die geskiedkundige deel van Kimberley ‘n moet-kyk. Reg agter CBC-skool en loopafstand van Diamantveld Hoërskool. Bel 0797157316 vir ‘n afspraak....

Vier slaapkamers, twee badkamers, houtvloere, swembad, braaikamer, buitekamer + badkamer, motorhuis, parkeerarea in sekuriteits-laan, besproeiingstelsel, watertenk. Jy moet self kom kyk! Vir slegs R2.5 miljoen is hierdie huis in die geskiedkundige deel van Kimberley ‘n moet-kyk. Reg agter CBC-skool en loopafstand van Diamantveld Hoërskool.

Bel 0797157316 vir ‘n afspraak.

Kyk hier na ‘n “walk-through” van die huis.

Vir nog foto’s:

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde