Betoging voor Kimberley-streekshof oor raadslid se verkragtingsaak

Lees ook :

Twee groepe vroue het omstreeks 09:15 vanoggend voor die Kimberley-streekshof bymekaargekom met plakkate om te betoog waar ’n Sol Plaatje-raadslid vandag verskyn op aanklag vir die ontvoering en verkragting van twee minderjariges.

“Geen borg! Geregtigheid moet volg! Seksuele misdrywe moet stop,” lees van die plakkate van ’n groep vroue wat op die sypaadjie voor die hof bymekaargekom het om teen seksuele misdrywe te betoog.

Die ander groep vroue wat die raadslid ondersteun, het in die straat gedans en gesing: “Hande van ons raadslid af!”

FiND iT hou jou op hoogte. Lees on vorige artikel, Sol Plaatje-raadslid in hegtenis geneem vir verkragting van twee meisies 14 en 17.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief