BGI: Rooi dag vir veldbrande in die Noord-Kaap

Lees ook :

NOORD-KAAP – Gedeeltes van die Noord-Kaap insluitend Kimberley is rooi aangewys op die brandgevaarindeks (BGI) vir weerstoestande wat tot die ontstaan van veldbrande kan lei.

Verstaan die kleure van die brandgevaarindeks

Onthou ’n geel dag op die brandgevaarindeks kan nogsteeds gevaar beteken vir jou plaas of jou dorp. Op ’n oranje dag word jy aangeraai om jou brandspanne te laat reg staan. ’n Rooi dag is uiters gevaarlik.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief