Bly in kontak met Telegram terwyl WhatsApp sukkel

Lees ook :

Telegram is ’n alternatiewe blitsboodskap-toep, soortgelyk aan WhatsApp, wat handig te pas kom in tye wanneer die platforms Facebook, WhatsApp of Instagram nie aanlyn is nie.

Mense sukkel wêreldwyd om op Instagram, Facebook en WhatsApp te kommunikeer 

Facebook het om 01:45 op Twitter aangekondig dat hulle diens op Instagram, Facebook en WhatsApp herstel is. Dit volg nadat mense wêreldwyd gesukkel het om media soos fotos en stemboodskappe te deel en op die platforms aan te stuur.

Sluit nou aan by FiND iT se nuusgroep op Telegram om op hoogte van nuus te bly. Besoek ons kortskakel, find-it.co.za/telegram/nuusgroep om Telegram af te laai en om by ons groep aan te sluit.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief