KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle KAREL JOHANNES BEYLEFELD
Identiteitsnommer: 380622 5029 088
Datum van afsterwe: 07 Desember 2024
Laaste bekende adres: Minerva Gardens Aftreeoord, Huis Nr. 11, Kimberley
Boedelnommer: 000753/2025
Meester van die Hooggeregshof: Kimberley
Huwelikstatus: Weduwnaar
Datum van publikasie: 18 Julie, 2025
Alle persone wat vorderings teen bogenoemde boedel het, word hiermee versoek om sodanige vorderings in te dien by die ondergemelde prokureurs binne ’n tydperk van 30 (DERTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Prokureurs vir die Eksekuteur:
Elliott Maris Prokureurs
Verwysing: B892/Elizabeth Kotze
E-pos: estates4@elliott-maris.co.za / estates@elliott-maris.co.za
Tel: 053 831 1521
Adres: H/V Oliverweg & Poolestraat, Kimberley, 8301
ADVERTENSIE




