Boer dood ná rooftog op kleinhoewe

OOS-KAAP. – ‘n Boer (65) se lewelose liggaam is vanoggend (Dinsdag) op ‘n kleinhoewe op die R102 aangetref. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord en huisroof. Luidens ‘n verklaring van polisiewoordvoerder, AO Majola Nkohli, is die polisie omstreeks 01:30 na ’n klagte van ‘n rooftog op die kleinhoewe ontbied. Op die toneel is die … Continue reading Boer dood ná rooftog op kleinhoewe