Boer oorleef 2 skote tydens plaasaanval – 5 vandag in hof

NOORDWES. – Willie Bredenkamp (43), sy vrou Mishka (43) en tienerseuns, onderskeidelik 13 en 14 jaar oud, is Dinsdagoggend op hulle plaas in Swartruggens aangeval, waartydens twee skote uit ‘n verdagte vuurwapen hom gemis het. Altesaam vyf verdagtes is in hegtenis geneem en sal vandag (Donderdag) op aanklagte in die plaaslike landdroshof verskyn. Kol. Adéle … Continue reading Boer oorleef 2 skote tydens plaasaanval – 5 vandag in hof