Bomdreigemente raak talle Europese vlugte

EUROPA. – Talle passasiersvlugte is Donderdag (5 November) in verskeie Europese lande deur bomdreigemente geraak. Dit het tot vlugherleiding, militêre begeleiding en uitgebreide veiligheidsondersoeke gelei. Berigte oor die aantal vlugte verskil: AFP het aanvanklik van minstens 14 vlugte berig, terwyl latere berigte die getal op byna 30 geplaas het. Geen plofstof of verdagte voorwerpe is … Continue reading Bomdreigemente raak talle Europese vlugte