Borg aan Milnerton-leerlinge toegestaan

Nuusflits, Uitgawe 2,063, Thursday 23 October 2025 WES-KAAP. – Agt leerders van Hoërskool Milnerton het vandag (Donderdag) in die Kaapstad-landdroshof op aanklagte van aanranding van ‘n medeleerling wat wyd aandag getrek het verskyn. Ses van die beskuldigdes het in Hof 26 verskyn, terwyl twee minderjariges in Hof 19 voorgekom het. Die beskuldigdes is elk op … Continue reading Borg aan Milnerton-leerlinge toegestaan